Olimpiese Spele 2024

30 Jul BREKFIS | Ons gesels met fotograaf, Rodger Sedres

9 MIN
Download (4.3 MB)
Die Real Brekfis met Neville D, Benescke, Francois en Charl het gesels met Rodger Sedres, amptelike fotograaf van die Suid-Afrikaanse Olimpiese Span wat tans in Parys, Frankryk deelneem aan die Olimpiese Spele 2024.
ENGLISH  SOUTH AFRICA