Olimpiese Spele 2024

29 Jul BREKFIS | Ons gesels met Lee-Ann Stoffberg

5 MIN
Download (2.6 MB)
Die Real Brekfis met Neville D, Benescke, Francois en Charl het gesels met Lee-Ann Stoffberg wat as toeris in Parys is om die Olimpiese Spele (spesifiek tennis) by te woon en wat sy ervaar in die stad.
ENGLISH  SOUTH AFRICA