Wat sê die Tannies

23 May Tannies help! Ek wil nie pissies grootmaak nie.

11 MIN
Download (4.8 MB)
Anoniem vra raad by Tannie Lettie en Tante Meraai oor sy twee seuns. Nog jonk maar onder hul Ma se invloed. Hy is bang dat hy "pissies" grootmaak omdat Ma die kinders oppiep. Luister wat is die Tannies se raad.
AF EXPLICIT SOUTH AFRICA