12 Jul NA WATERS WAAR RUS IS

12 MIN
Download (5.2 MB)
Ds Willie Olwagen
Deel2 (Gen.6/7)
Die Toe Deur.
Ds Willie beskrywe die verhaal van Noag, waar hy konsentreer op Noaf se tyd in vergelyking met vandag. Hy bespreek 4 eienskappe in ons dag soos in Noag se tyd. Die Boodskapper; Die hoorders; Die Besluit en die bestemming.
AF
SOUTH AFRICA