4 Jul NA WATERS WAAR RUS IS

17 MIN
Download (6.9 MB)
Ds Chris Meyer
Deel 1. Kruisgesigte
Elke gesig vertel 'n verhaal. Netso ook hier by die kruisgebeure van onse Here Jesus. Ds Chris vertel ons daarvan, en daag die luisteraars uit om hulself te identifiseer met die mense aldaar.
AF
SOUTH AFRICA